2 Samuel 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning vra: Is daar nie nog iemand van die huis van Saul, dat ek die guns van God aan hom kan bewys nie? Toe sê Siba aan die koning: Daar is nog ’n seun van Jónatan, wat lam is aan altwee voete.

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-5