2 Samuel 8:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het wagposte in Edom uitgesit, in die hele Edom het hy wagposte uitgesit, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword; en die Here het Dawid die oorwinning gegee oral waar hy getrek het.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:7-15