2 Samuel 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het naam gemaak toe hy, by sy terugkoms van die neerlaag van die Arameërs, in die Soutdal agttienduisend Edomiete verslaan het.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:9-17