2 Samuel 5:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Dawid na Baäl-Pérasim gegaan, en Dawid het hulle daar verslaan en gesê: Die Here het voor my heen deur my vyande gebreek soos water deurbreek; daarom het hy dié plek Baäl-Pérasim genoem.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:12-25