2 Samuel 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Dawid die Here geraadpleeg en gesê: Sal ek optrek teen die Filistyne? Sal U hulle in my hand gee? En die Here het aan Dawid gesê: Trek op, want Ek sal die Filistyne verseker in jou hand gee.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:16-25