2 Samuel 5:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE kom al die stamme van Israel na Dawid in Hebron, en hulle spreek en sê: Hier is ons, u been en u vlees is ons!

2. Gister sowel as eergister toe Saul koning oor ons was, het ú Israel uit- en ingelei; en die Here het aan u gesê: Jý moet my volk Israel oppas, en jý moet ’n vors wees oor Israel.

2 Samuel 5