2 Samuel 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Dawid die jongmanne bevel gegee, en dié het hulle gedood en hul hande en voete afgekap en hulle opgehang by die dam in Hebron; maar die hoof van Isbóset het hulle geneem en dit begrawe in die graf van Abner in Hebron.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:11-12