2 Samuel 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Abner sê vir Dawid: Ek wil my klaarmaak en die hele Israel by my heer die koning gaan versamel, dat hulle met u ’n verbond sluit; dan kan u heers oor alles wat u siel begeer. Daarop het Dawid Abner laat gaan, en hy het in vrede weggegaan.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:18-23