2 Samuel 3:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Abner by Dawid in Hebron kom, en twintig man saam met hom, het Dawid vir Abner en die manne wat by hom was, ’n maaltyd aangerig.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:11-23