2 Samuel 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gesê: Goed, ék sal met u ’n verbond sluit, maar een ding eis ek van u, naamlik: U mag my aangesig nie sien nie, of u moet eers Migal, die dogter van Saul, saambring as u kom om my aangesig te sien.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:4-22