2 Samuel 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Abner boodskappers na Dawid in sy plek gestuur om te sê: Aan wie behoort die land? en: Sluit u verbond met my; en kyk, my hand sal met u wees om die hele Israel na u toe oor te bring.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:7-22