2 Samuel 24:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joab het die getal van die getelde volk aan die koning gegee; en Israel was agthonderdduisend weerbare manne wat die swaard uittrek, en die manne van Juda vyfhonderdduisend man.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-11