2 Samuel 24:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Dawid se gewete het hom gekwel nadat hy die volk getel het, en Dawid het aan die Here gesê: Ek het swaar gesondig deur wat ek gedoen het; Here, vergeef dan nou tog die skuld van u kneg, want ek het baie dwaas gehandel.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-11