2 Samuel 24:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joab het aan die koning gesê: Ja, mag die Here u God by die volk honderd maal meer byvoeg as wat hulle ook al is, en die oë van my heer die koning dit sien; maar waarom het my heer die koning behae in hierdie saak?

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-12