2 Samuel 24:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die koning vir Joab, die leërowerste, wat by hom was: Trek tog rond onder al die stamme van Israel, van Dan tot Berséba, en tel julle die volk, sodat ek die getal van die volk kan weet.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-10