2 Samuel 23:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het ’n begeerte voel opkom en gesê: Wie sal vir my water gee om te drink uit die put van Betlehem wat by die poort is?

2 Samuel 23

2 Samuel 23:5-21