2 Samuel 23:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid was toe in die bergvesting; en ’n besetting van die Filistyne was toe in Betlehem.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:8-18