2 Samuel 2:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Abner sê nog ’n keer vir Ásahel: Jy moet padgee agter my; waarom moet ek jou teen die grond slaan? Hoe sou ek dan my aangesig kan ophef voor jou broer Joab?

2 Samuel 2

2 Samuel 2:14-25