2 Samuel 2:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Abner sê vir hom: Draai uit na jou regter- of linkerhand en gryp vir jou een van die jongmanne en neem sy uitrusting vir jou. Maar Ásahel wou nie agter hom wegdraai nie.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:20-23