2 Samuel 19:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Barsíllai was baie oud, ’n man van tagtig jaar, en hy het die koning onderhou gedurende sy verblyf in Mahanáim, want hy was ’n baie vermoënde man.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:30-36