2 Samuel 19:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Barsíllai, die Gileadiet, het ook afgekom van Rógelim en met die koning oor die Jordaan getrek om hom oor die Jordaan weg te bring.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:22-35