2 Samuel 19:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want my hele familie was by my heer die koning niks anders as manne wat die dood verdien nie; tog het u u dienaar opgeneem onder die wat aan u tafel eet: watter regsaanspraak het ek dan nog meer om my verder op die koning te beroep?

2 Samuel 19

2 Samuel 19:24-38