2 Samuel 19:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ewenwel u dienaar by my heer die koning belaster, maar my heer die koning is soos ’n engel van God: doen dan wat goed is in u oë.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:17-31