2 Samuel 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die koning teruggegaan en by die Jordaan aangekom; en Juda het na Gilgal gekom om die koning tegemoet te gaan, om die koning oor die Jordaan te bring.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:8-24