2 Samuel 19:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het hy dan die hart van al die manne van Juda sonder uitsondering geneig, sodat hulle die koning laat weet het: Kom terug, u met al u dienaars.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:10-17