2 Samuel 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die geveg is daar uitgebrei oor die oppervlakte van die hele land, en die bos het daardie dag onder die mense meer verteer as wat die swaard verteer het.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-13