2 Samuel 18:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manskappe van Israel is daar voor die dienaars van Dawid verslaan, en die neerlaag was dié dag daar groot, twintigduisend.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:2-12