2 Samuel 15:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want u dienaar het ’n gelofte gedoen toe ek in Gesur in Aram gewoon het, en gesê: As die Here my werklik in Jerusalem terugbring, sal ek die Here dien.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:2-13