2 Samuel 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ná verloop van vier jaar het Absalom aan die koning gesê: Laat my tog gaan en my gelofte wat ek aan die Here gedoen het, in Hebron betaal;

2 Samuel 15

2 Samuel 15:1-12