2 Samuel 15:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nadat aan Dawid meegedeel is: Agitófel is onder die samesweerders met Absalom saam, het Dawid gesê: o Here, verydel tog die raad van Agitófel!

2 Samuel 15

2 Samuel 15:21-37