2 Samuel 15:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het die hoogte van die olywe opgeklim, terwyl hy aldeur loop en ween; en sy hoof was bedek, en hy het kaalvoet geloop; en al die mense wat by hom was, hulle het elkeen sy hoof bedek en opgegaan en aldeur geween.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:22-31