2 Samuel 15:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele land het hardop gehuil terwyl al die mense verbytrek; en die koning het deur die spruit Kidron getrek; en al die mense het deurgetrek op pad na die woestyn.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:18-33