2 Samuel 15:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Dawid vir Íttai: Gaan, trek dan verby! En Íttai, die Gittiet, het verbygetrek met al sy manne en al die kinders wat by hom was.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:21-23