2 Samuel 14:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord die koning die vrou en sê: Steek tog vir my niks weg wat ek jou sal vra nie. En die vrou sê: Laat my heer die koning maar spreek.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:12-26