2 Samuel 14:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het u dienares gedink: Mag tog die woord van my heer die koning tot gerusstelling wees. Want soos ’n engel van God, so is my heer die koning om goed en kwaad te verstaan. En mag die Here u God met u wees!

2 Samuel 14

2 Samuel 14:10-23