2 Samuel 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Jónadab vir hom: Gaan lê op jou bed en hou jou siek. As jou vader dan kom om jou te sien, moet jy vir hom sê: Laat my suster Tamar tog kom en my iets gee om te eet en die ete voor my oë klaarmaak, dat ek dit kan sien en uit haar hand eet.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-11