2 Samuel 13:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dié vra hom: Waarom lyk jy môre vir môre so bedruk, seun van die koning? Sal jy my dit nie te kenne gee nie? Toe sê Amnon vir hom: Ek is verlief op Tamar, die suster van my broer Absalom.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-10