2 Samuel 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die koning sê vir Absalom: Ag nee, my seun, laat ons tog nie almal saamgaan nie, sodat ons jou nie lastig val nie. En hy het by hom aangehou, maar hy wou nie gaan nie en het hom die afskeidseën gegee.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:23-32