2 Samuel 13:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom Absalom by die koning en sê: Kyk tog, u dienaar het skeerders. Laat die koning en sy dienaars tog met u dienaar saamgaan.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:22-29