2 Samuel 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daarna het dít gebeur. Absalom, die seun van Dawid, het naamlik ’n mooi suster gehad met die naam van Tamar, en Amnon, die seun van Dawid, was verlief op haar.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-3