2 Samuel 12:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan Natan na sy huis. En die Here het die kind wat die vrou van Uría vir Dawid gebaar het, getref, sodat dit ernstig siek geword het.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:10-17