2 Samuel 12:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar omdat u die vyande van die Here deur hierdie saak aanleiding gegee het om grootliks te laster, sal die kind wat vir u gebore is, ook sekerlik sterwe.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:4-17