2 Samuel 11:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nadat die routyd verby was, het Dawid gestuur en haar in sy huis opgeneem; en sy het sy vrou geword en vir hom ’n seun gebaar. Maar die ding wat Dawid gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:20-27