2 Samuel 11:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. Toe die vrou van Uría hoor dat haar man Uría dood was, het sy gerouklaag oor haar heer.

27. Nadat die routyd verby was, het Dawid gestuur en haar in sy huis opgeneem; en sy het sy vrou geword en vir hom ’n seun gebaar. Maar die ding wat Dawid gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here.

2 Samuel 11