2 Samuel 10:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die ander manskappe het hy onder bevel van sy broer Abísai geplaas en dié het hulle opgestel teenoor die kinders van Ammon.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:7-14