So het dan al die werk van Salomo tot stand gekom van die dag af dat die huis van die Here gegrondves is tot sy voltooiing toe: die huis van die Here was voltooi.