2 Kronieke 8:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het in geen enkele opsig afgewyk van die gebod van die koning oor die priesters en die Leviete en ten opsigte van die skatkamers nie.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:14-18