Toe het Salomo brandoffers aan die Here gebring op die altaar van die Here wat hy voor die voorportaal gebou het.