2 Kronieke 8:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Salomo het die dogter van Farao uit die stad van Dawid gebring na die huis wat hy vir haar gebou het; want hy het gesê: Geen vrou van my mag woon in die huis van Dawid, die koning van Israel, nie; want dit is heilig, omdat die ark van die Here daarin gekom het.

2 Kronieke 8

2 Kronieke 8:2-15