2 Kronieke 33:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die altaar van die Here weer opgerig en daar dankoffers en lofoffers op gebring en aan Juda bevel gegee om die Here, die God van Israel, te dien.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:14-21